Tracked shipping to South Africa with premium packaging for just R199 

Ship to
South Africa
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Sprei jou Vlerke en Vlieg (in Africanos)
Type
Physical Book
Language
Africanos
Pages
118
Format
Paperback
Dimensions
21.6 x 14.0 x 0.7 cm
Weight
0.16 kg.
ISBN13
9781776056910

Sprei jou Vlerke en Vlieg (in Africanos)

Sanna Van Der Walt (Author) · Kwarts Publishers · Paperback

Sprei jou Vlerke en Vlieg (in Africanos) - Van Der Walt, Sanna

New Book Imported to South Africa
Delivery: 04 Aug - 12 Aug Shipping: 4 to 5 business days.
R 182
R 182

Synopsis "Sprei jou Vlerke en Vlieg (in Africanos)"

Die mens het nog altyd die begeerte gehad om te kan vlieg. Na vele mislukte pogings deur die eeue heen het tegnologie so gevorder dat die lugruim vandag gevul is met vliegtuie van alle groottes en tipes. Om te vlieg is nie meer buite die mens se bereik nie, en die geleentheid is daar om hoog bo die wolke te kan sit en uitkyk oor die horison terwyl 'n vaardige vlieënier in beheer is.In hierdie boek, bespreek die skrywer 'n mens se geestelike en persoonlik groei aan die hand van vergelykings met verskeie aspekte van lugvaartkunde. God het 'n vlugplan vir elkeen van ons se lewe, en hierdie vlugplan is bevat in die Bybel. Die oomblik as jy Hom as jou Verlosser aanneem, het jy 'n eersteklaskaartjie na die ewigheid saam met God en Jesus. Maar baie keer dra ons onnodige bagasie saam met ons wat die reis vergemoeilik. Treffende vergelykings word getref wat die leser sal laat dink oor hoe wonderlik God vir ons die pad gelykmaak en in elke behoefte voorsien.

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews